top of page

Struktuur

 Die basiese struktuur is een juffrou en een assistent per klas en ons skool bestaan uit vyf klasse, naamlik:

URE_edited.jpg

Dienste
Ingesluit by skoolfooi

  • Kindermusik:  Maandae -  Dit is ‘n gespesialiseerde musiek- en bewegingsprogram wat konsentreer op kinderontwikkeling en musiekstimulasie programme sodat heel-brein ontwikkeling plaasvind.

 

  • Clamber Club:  Dinsdae - Dit is ‘n gekonsentreerde program om groot motoriese ontwikkeling aan te moedig in klein groepies.  Konsepte van nommers, kleure en vorms word ook geleer deur kreatiewe bewegings en verbeeldingspeletjies word gespeel.  

 

  • Arbeidsterapie:  Woensdae - Vina Silvis ‘n arbeidsterapeut, kom bied gespesialiseerde stimulasieklasse aan wat ouderdomsgerig is.  Alle aspekte om skoolgereed te wees teen 5 jarige ouderdom word in groepverband aangespreek.

 

  • Kuns (Kuns is baie pret! ) Word daagliks aangebied om sodoende u kleuter se verbeelding te vergroot, fyn motoriese vaardighede goed te oefen en baie lag te waarborg.

 

  • Bak en Brou:  Om saam met kleuters te bak en brou, is ‘n wonderlike manier om u kind vaardighede te leer soos om te tel, te meet, te weeg en tyd te verstaan – sonder om dit eens agter te kom.

BLLss 2020 DOXA 0769

BLLss 2020 DOXA 0769

BLLss 2020 DOXA 0747

BLLss 2020 DOXA 0747

BLLss 2020 DOXA 0846

BLLss 2020 DOXA 0846

BLLss 2020 DOXA 0669

BLLss 2020 DOXA 0669

BLLss 2020 DOXA 0654

BLLss 2020 DOXA 0654

BLLss 2020 DOXA 0690

BLLss 2020 DOXA 0690

BLLss 2020 DOXA 0679

BLLss 2020 DOXA 0679

BLLss 2020 DOXA 0866

BLLss 2020 DOXA 0866

03 BLLss DD 2023 0235_edited

03 BLLss DD 2023 0235_edited

IMG-20230516-WA0039

IMG-20230516-WA0039

BLLss 2020 DOXA 0656

BLLss 2020 DOXA 0656

IMG-20230606-WA0100

IMG-20230606-WA0100

Ander Instansies
wat nie deel vorm van skoolgeld nie

  • Ballet (maandae 12:00)

  • Krieket (maandae 12:00 )

  • EQ4kids (woensdag (11:30)

  • Mini hokkie (donderdae 12:00)

  • Witjassies- wetenskap (vrydae 12:00)

Spyskaart 2_edited.jpg
bottom of page